
See the beauty in all things


We stock the following brands















'n Optometris...

Is 'n professionele persoon begaan oor menslike funksie deur die ontwikkeling, onderhoud en verbetering van visie,

en in besonder met die opsporing, korreksie en uiteindelike voorkoming van visuele afwykinge.

Ook opgelê om sistemiese en okulêre patologie te identifiseer en aanvaar

as sekondêre verantwoordelikheid om pasiente met sodanige toestande, te verwys vir die nodige sorg en behandeling
See the beauty in all friends

Train your mind to see the good in EVERYTHING

Keep your values positive because your values become your DESTINY
What Others Say
"
Ek geniet jou aanslag, persoonlike belangstelling en deernis, sonder om die grense van die professie te oorskry. Elsabé verdien lojale ondersteuning van al haar pasiënte
Norma-Ann
"
Met haar innemende persoonlikheid, toegewyde professionalisme en breë vakkundige kennis, boesem sy die vertroue van die publiek in wat haar sukses laat behaal wat sy verdien
Bert
"
Lanklaas iemand gesien wat haar werk so geniet. Jou nuwe winkel lyk pragtig en dis lekker om sulke vriendelike diens en raad te kry!
Manus
The SKY is never the limit
Your VISION is...

Almal is gemaak vir ń spesifieke doel in die lewe, die uitdaging is om te weet wat jou doel is. Ons word gebore met 'n begeerte in ons hart. Myne is om ander te help, daarom het ek 'n oogkundige geword.
ARISTOTLE het gesê: "pleasure in the job puts perfection in the work." Dit is wat my werk vir my is. Daar is geen beter voedsel vir my siel, as om waardering in iemand se oë te sien nie.
© Elsabé Baker Optometrist. All rights Reserved